Olympus

0
0
Subtotal: R0,00
No products in the cart.
0
0
Subtotal: R0,00
No products in the cart.
Please Note: This course and all relevant content is presented in Afrikaans, an English version of this course is coming soon.

Ons bied nou 'n gratis 14 dae proeflopie op alle kursesse aan.

Geen kaart inligting benodig op die aankoop van 'n kurses nie, jy sal slegs daarvoor gevra word aan die einde van die proeflopie.

Gewaarborgde Veilige Aankoop

Grade 10 Physical Science - Afrikaans

Ons aanlyn graad 10 Fisiese Wetenskap- platform word in Afrikaans aangebied en bied toegang tot ‘n verskeidenheid van videolesse, teorie-lesse, eksamenriglyne, oefentoetse en nog baie meer.

Binne die platform sal jy alles vind wat jy nodig het om jou akademiese jaar suksesvol aan te pak. Die hele jaar se werk op die punte van jou vingers vanuit die gemak van jou eie huis. Jy kan hierdie platform as riglyn gebruik vir watter onderwerpe julle tans by die skool doen. Geen tydvermorsing nie, geen probleme met vervoer na en van klasse nie.

Ons kursusse is beskikbaar in twee verskillende opsies.

Sien die verskil deur onder op die ooreenstemmende opsie te kliek.

Wat is ingesluit in ons basiese opsie:

  1. 115 video-opnames
  2. Gereeld nuwe studiemateriaal wat opgelaai word
  3. Onmiddellike toegang tot die hele jaar se werk
  4. Teorie-lesse
  5. Eksamenriglyne met vraestelle en memo’s
Wat is ingesluit in ons alles omvattende opsie:
  1. Alles wat in die basiese opsie beskikbaar is.
  2. Jy kan ons kwartaalikse werkswinkels gratis bywoon! (Dit is die beste eksamen voorbereiding).
  3. Jy kry meervuldige weeklikse aanlyn klasse en jy kan kies watter klasse jy wil bywoon! ( Sien die Klastye ).
Clear

Let wel: Maandelikse subskripsies kan enige tyd gekanselleer word.

Nog steeds nie oortuig dat ons die regte keuse is nie?

Teken nou op vir ons gratis Gratis Demo Kursus, kry toegang tot relevante voorbeelde van ons video's en studie materiaal - joune om te hou, vir altyd!

Wat sluit die Demo Kursus in?

Hierdie demo kursus is geskep om jou ‘n idee te gee van wat om te verwag van ons volledige kursusse. Dit is dus net ‘n klein fraksie van wat verwag kan word.
Ons gee ekstra aandag aan detail, gebruik moderne tegnologie vir ons klasse en neem jou tydskedule in ag. Ons klasse kan enige tyd en enige plek vanuit die gemak van jou eie huis geneem word.

Kursusvereistes:

Jy sal na die “cart” herlei word om die opteken proses te voltooi.
Online Physical Science Demo Course in Afrikaans

You may also like…

Shopping Cart

Weeklikse Aanlyn Klastye

Tyd Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
18:00 - 19:00 Graad 10 Graad 11 Graad 11
19:00 - 20:00 Graad 10 Graad 11 Graad 12
20:00 - 21:00 Graad 12
Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00 Graad 12
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00
15:00 - 16:00 Graad 11
16:00 - 17:00 Graad 10
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 11
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00

Weeklikse Aanlyn Klastye

Tyd Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 10 Graad 11 English Grade 11
15:10 - 16:10 Graad 12 Graad 12 English Grade 10
16:20 - 17:20 Graad 11 Graad 10 Graad 10 Graad 12
17:30 - 18:30 Graad 11 Graad 11 Graad 10 Graad 12
18:40 - 19:40 NCHE 213 Graad 12 Graad 12 Graad 11
19:40 - 20:40 NCHE 213 NCHE 111 NCHE 111
Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:10 - 16:10 Graad 12
16:20 - 17:20 Graad 11
17:30 - 18:30 Graad 11
18:40 - 19:40 NCHE 213
19:40 - 20:40 NCHE 213
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00
15:10 - 16:10
16:20 - 17:20 Graad 10
17:30 - 18:30 Graad 11
18:40 - 19:40 Graad 12
19:40 - 20:40
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:10 - 16:10 Graad 12
16:20 - 17:20 Graad 10
17:30 - 18:30 Graad 10
18:40 - 19:40 Graad 12
19:40 - 20:40 NCHE 111
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 English Grade 11
15:10 - 16:10 English Grade 10
16:20 - 17:20 Graad 12
17:30 - 18:30 Graad 12
18:40 - 19:40 Graad 11
19:40 - 20:40 NCHE 111

Wat is ingesluit by ons Inligtingstegnologie Platform?

Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00 Graad 12
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00
15:00 - 16:00 Graad 11
16:00 - 17:00 Graad 10
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 11
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00

‘n Uurlange weeklikse aanlynles (saans) wat die leerinhoud oordra volgens die riglyne vir inhoud en termynbeplanning wat deur die onderwysdepartement gestel is (insluitend lesse oor hoe om ‘n PAT en die datahantering-/navorsingskomponente daarvan te benader).

‘n Video van die inhoud van die weeklikse les met uitbreidings na aanleiding van die areas waar leerders in die aanlynles probleme ervaar het of vrae oor gevra het.

‘n Gemodereerde forum waar leerders vra kan vra en toegang het tot mekaar se vrae en antwoorde het (leerders sal so met mekaar kan kommunikeer maar antwoorde sal deur ons verskaf of gekontroleer word).

‘n Halfuurlange individuele gesprek oor hulle keuse van PAT onderwerp met elke leerder.

‘n Duidelike aanduiding van die teoretiese inhoud van die onderwysdepartement se sillabusse sowel as materiaal gepas vir eksamenvoorbereiding wat die teorie en programmeringsbeginsels insluit.

Ou vraestelle en hulpbronne wat leerders toerus om ‘n praktiese eksamen reg te benader.

Weeklikse Aanlyn Klastye

Tyd Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 11 Graad 10 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 10 Graad 10 Graad 11 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 12 Graad 10 Graad 11
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12 Graad 12
Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00 Graad 12
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00
15:00 - 16:00 Graad 11
16:00 - 17:00 Graad 10
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 11
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00

Wiskunde, Wetenskap en Rekeningkunde Werkswinkel Pryse

Enkel Werkswinkel / Vraestel 1
R380

Sluit een 5 uur werkwinkel in, opgebreek in 3 uur sessies met 15 minute se breuk tussen in.

Enkel Werkswinkel / Vraestel 2
R380

Sluit een 5 uur werkwinkel in, opgebreek in 3 uur sessies met 15 minute se breuk tussen in.

Kombinasie Werkswinkel
R600

Sluit beide Enkele Werkswinkels in, teen 'n afgemerkte prys.

Koop 2 of 3 Kombinasie Werkswinkels en kry afslag.

Enige 2 Kombinasie Werkswinkels - R1 100

Koop enige 2 Kombinasie Werkswinkels (Wiskunde, Wetenskap of Rekeningkunde) en kry R100 afslag.

Enige 3 Kombinasie Werkswinkels - R1 500

Koop al 3 Kombinasie Werkswinkels (Wiskunde, Wetenskap en Rekeningkunde) en kry R300 afslag.

Contact Us

We are available to assist you. Give us a call, send us a email or use the contact form or details below to get in touch with us.

For in-person classes

018 293 3068

For online classes

082 0533 430

Email Address

olympusmarketingmanager@gmail.com