Olympus

0
0
Subtotal: R0,00
No products in the cart.
0
0
Subtotal: R0,00
No products in the cart.

Bereik jou akademiese potensiaal, een kliek op ‘n slag.

Olympus Academy bied vir leerders ‘n alternatiewe opsie vir konvensionele ekstra klasse aan. Ons programme is ontwikkel deur vakspesialiste met uitstekende kwalifikasies.
Ons bied aan:

Videokursusse

Leerders kry dadelik toegang tot ‘n platform met opgeneemde videos van die HELE jaar se werk, saam met tonne ou vraestelle en memo’s en ook uitgewerkte toetse. Hierdie kursus kan leerders enige tyd gebruik en op hul eie pas deurwerk net soos dit hulle pas.

Kwartaalikse “recap” werkswinkels

Vir elke kwartaal hou ons ‘n aanlyn werkswinkel via zoom waar die onderwerpe wat afgehandel is by die skole aangespreek word en word aangebied volgens die departement van onderwys se jaarlikse termynbeplanning. Dit is virseker die BESTE voorbereiding wat ons bied vir eksamens!

Weeklikse aanlyn ekstra klasse

Weeklikse aanlyn ekstra klasse- Leerders kan inzoom na ons weeklikse interaktiewe klasse.

Wiskunde
Graad 10 - 12
Video Kursusse
Maandelikse subskripsie: R229
3 maande eenmalig: R599
6 maande eenmalig: R999
Kwartaalikse “recap” werkswinkels
Pryse verskil per kwartaal
Weeklikse Aanlyn Werkskinkels
R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis)
Sien Kursesse
Fisiese Wetenskappe
Graad 10 - 12
Video Kursusse
Maandelikse subskripsie: R229
3 maande eenmalig: R599
6 maande eenmalig: R999
Kwartaalikse “recap” werkswinkels
Pryse verskil per kwartaal
Weeklikse Aanlyn Werkskinkels
R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis)
Sien Kursesse
Wiskunde
Graad 10 - 12
Fisiese Wetenskappe
Graad 10 - 12
Rekeningkunde
Graad 10-12
Inligtingstegnologie
Graad 10-12
Vanaf R229 per maand Vanaf R229 per maand R700 per maand R700 per maand
Video Kursusse Video Kursusse Video Kursusse Video Kursusse
Maandelikse subskripsie: R229
3 Maandelike subskripsie: R599
6 Maandelike subskripsie: R999
Maandelikse subskripsie: R229
3 Maandelike subskripsie: R599
6 Maandelike subskripsie: R999
Ingesluit by jou maandelikse subskripsie (Binnekort Beskikbaar) Ons aanlyn Inligtingstegnologie-platform word in Afrikaans aangebied en bied toegang tot ‘n verskeidenheid van videolesse, teorie-lesse, eksamenriglyne, oefentoetse en nog baie meer.

Binne die platform sal jy alles vind wat jy nodig het om jou akademiese jaar suksesvol aan te pak.

Sien wat is ingeluit by ons Inligting Tegnologie Platform !
Kwartaalikse “recap” werkswinkels Kwartaalikse “recap” werkswinkels Kwartaalikse “recap” werkswinkels
Pryse verskil per kwartaal Pryse verskil per kwartaal Ingesluit by jou maandelikse subskripsie.
Alles Omvattende Opsie Alles Omvattende Opsie Weeklikse Aanlyn Klasse
R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis) R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis) Jy kry meervuldige weeklikse aanlyn klasse en jy kan kies watses jy wil bywoon!
Sien Kursusse Sien Kursusse Sien Kursusse Sien Kursusse
Wiskunde
Graad 10 - 12
Vanaf R229 per maand
Video Kursusse
Maandelikse subskripsie: R229
3 Maandelike subskripsie: R599
6 Maandelike subskripsie: R999
Kwartaalikse “recap” werkswinkels
Pryse verskil per kwartaal
Alles Omvattende Opsie
R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis)
Sien Kursusse
Fisiese Wetenskappe
Graad 10 - 12
Vanaf R229 per maand
Video Kursusse
Maandelikse subskripsie: R229
3 Maandelike subskripsie: R599
6 Maandelike subskripsie: R999
Kwartaalikse “recap” werkswinkels
Pryse verskil per kwartaal
Alles Omvattende Opsie
R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis)
Sien Kursusse
Rekeningkunde
Graad 10-12
R700 per maand
Video Kursusse
Ingesluit by jou maandelikse subskripsie.
Kwartaalikse “recap” werkswinkels
Ingesluit by jou maandelikse subskripsie.
Weeklikse Aanlyn Klasse
Jy kry meervuldige weeklikse aanlyn klasse en jy kan kies watses jy wil bywoon!
Binnekort Beskikbaar
Inligtingstegnologie
Graad 10-12
R700 per maand
Video Kursusse
Ons aanlyn Inligtingstegnologie-platform word in Afrikaans aangebied en bied toegang tot ‘n verskeidenheid van videolesse, teorie-lesse, eksamenriglyne, oefentoetse en nog baie meer.

Binne die platform sal jy alles vind wat jy nodig het om jou akademiese jaar suksesvol aan te pak.

Sien wat is ingeluit by ons Inligting Tegnologie Platform !
Sien Kursusse
Inligtingstegnologie
Graad 10-12
Video Kursusse
Maandelikse subskripsie: R229
3 maande eenmalig: R599
6 maande eenmalig: R999
Kwartaalikse “recap” werkswinkels
Pryse verskil per kwartaal
Weeklikse Aanlyn Werkskinkels
R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis)
Sien Kursesse
Rekeningkunde
Graad 10-12
Video Kursusse
Maandelikse subskripsie: R229
3 maande eenmalig: R599
6 maande eenmalig: R999
Kwartaalikse “recap” werkswinkels
Pryse verskil per kwartaal
Weeklikse Aanlyn Werkskinkels
R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis)
Sien Kursesse

Frequently Asked Questions

Below you’ll find answers to the questions we get asked the most about Olympus’s online learning platform, if you have any other questions please do not hesitate to contact us.
After you have made a purchase of one of our courses, you will be granted access to the course on our online platform for the duration of your subscription.
The classes’ times vary from 9 minutes for short topics to 50 minutes, so the topics are treated properly in each class!
Yes, we have demo courses for both Physical Sciences and Mathematics. When you sign up you will be granted access to them on our Online Learning Platform.
videothumbnail
videothumbnail

GET IN TOUCH

Shopping Cart

Weeklikse Aanlyn Klastye

Tyd Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
18:00 - 19:00 Graad 10 Graad 11 Graad 11
19:00 - 20:00 Graad 10 Graad 11 Graad 12
20:00 - 21:00 Graad 12
Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00 Graad 12
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00
15:00 - 16:00 Graad 11
16:00 - 17:00 Graad 10
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 11
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00

Weeklikse Aanlyn Klastye

Tyd Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 10 Graad 11 English Grade 11
15:10 - 16:10 Graad 12 Graad 12 English Grade 10
16:20 - 17:20 Graad 11 Graad 10 Graad 10 Graad 12
17:30 - 18:30 Graad 11 Graad 11 Graad 10 Graad 12
18:40 - 19:40 NCHE 213 Graad 12 Graad 12 Graad 11
19:40 - 20:40 NCHE 213 NCHE 111 NCHE 111
Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:10 - 16:10 Graad 12
16:20 - 17:20 Graad 11
17:30 - 18:30 Graad 11
18:40 - 19:40 NCHE 213
19:40 - 20:40 NCHE 213
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00
15:10 - 16:10
16:20 - 17:20 Graad 10
17:30 - 18:30 Graad 11
18:40 - 19:40 Graad 12
19:40 - 20:40
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:10 - 16:10 Graad 12
16:20 - 17:20 Graad 10
17:30 - 18:30 Graad 10
18:40 - 19:40 Graad 12
19:40 - 20:40 NCHE 111
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 English Grade 11
15:10 - 16:10 English Grade 10
16:20 - 17:20 Graad 12
17:30 - 18:30 Graad 12
18:40 - 19:40 Graad 11
19:40 - 20:40 NCHE 111

Wat is ingesluit by ons Inligtingstegnologie Platform?

Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00 Graad 12
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00
15:00 - 16:00 Graad 11
16:00 - 17:00 Graad 10
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 11
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00

‘n Uurlange weeklikse aanlynles (saans) wat die leerinhoud oordra volgens die riglyne vir inhoud en termynbeplanning wat deur die onderwysdepartement gestel is (insluitend lesse oor hoe om ‘n PAT en die datahantering-/navorsingskomponente daarvan te benader).

‘n Video van die inhoud van die weeklikse les met uitbreidings na aanleiding van die areas waar leerders in die aanlynles probleme ervaar het of vrae oor gevra het.

‘n Gemodereerde forum waar leerders vra kan vra en toegang het tot mekaar se vrae en antwoorde het (leerders sal so met mekaar kan kommunikeer maar antwoorde sal deur ons verskaf of gekontroleer word).

‘n Halfuurlange individuele gesprek oor hulle keuse van PAT onderwerp met elke leerder.

‘n Duidelike aanduiding van die teoretiese inhoud van die onderwysdepartement se sillabusse sowel as materiaal gepas vir eksamenvoorbereiding wat die teorie en programmeringsbeginsels insluit.

Ou vraestelle en hulpbronne wat leerders toerus om ‘n praktiese eksamen reg te benader.

Weeklikse Aanlyn Klastye

Tyd Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 11 Graad 10 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 10 Graad 10 Graad 11 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 12 Graad 10 Graad 11
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12 Graad 12
Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00 Graad 12
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00
15:00 - 16:00 Graad 11
16:00 - 17:00 Graad 10
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 11
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00

Wiskunde, Wetenskap en Rekeningkunde Werkswinkel Pryse

Enkel Werkswinkel / Vraestel 1
R380

Sluit een 5 uur werkwinkel in, opgebreek in 3 uur sessies met 15 minute se breuk tussen in.

Enkel Werkswinkel / Vraestel 2
R380

Sluit een 5 uur werkwinkel in, opgebreek in 3 uur sessies met 15 minute se breuk tussen in.

Kombinasie Werkswinkel
R600

Sluit beide Enkele Werkswinkels in, teen 'n afgemerkte prys.

Koop 2 of 3 Kombinasie Werkswinkels en kry afslag.

Enige 2 Kombinasie Werkswinkels - R1 100

Koop enige 2 Kombinasie Werkswinkels (Wiskunde, Wetenskap of Rekeningkunde) en kry R100 afslag.

Enige 3 Kombinasie Werkswinkels - R1 500

Koop al 3 Kombinasie Werkswinkels (Wiskunde, Wetenskap en Rekeningkunde) en kry R300 afslag.

Contact Us

We are available to assist you. Give us a call, send us a email or use the contact form or details below to get in touch with us.

For in-person classes

018 293 3068

For online classes

082 0533 430

Email Address

olympusmarketingmanager@gmail.com