Bereik jou akademiese potensiaal, een kliek op ‘n slag.
Olympus Academy bied vir leerders ‘n alternatiewe opsie vir konvensionele ekstra klasse aan. Ons programme is ontwikkel deur vakspesialiste met uitstekende kwalifikasies.
Ons bied aan:
Videokursusse
Leerders kry dadelik toegang tot ‘n platform met opgeneemde videos van die HELE jaar se werk, saam met tonne ou vraestelle en memo’s en ook uitgewerkte toetse. Hierdie kursus kan leerders enige tyd gebruik en op hul eie pas deurwerk net soos dit hulle pas.
Kwartaalikse “recap” werkswinkels
Vir elke kwartaal hou ons ‘n aanlyn werkswinkel via zoom waar die onderwerpe wat afgehandel is by die skole aangespreek word en word aangebied volgens die departement van onderwys se jaarlikse termynbeplanning. Dit is virseker die BESTE voorbereiding wat ons bied vir eksamens!
Weeklikse aanlyn ekstra klasse
Weeklikse aanlyn ekstra klasse- Leerders kan inzoom na ons weeklikse interaktiewe klasse.
| Wiskunde Graad 10 - 12 |
|---|
| Video Kursusse |
| Maandelikse subskripsie: R229 3 maande eenmalig: R599 6 maande eenmalig: R999 |
| Kwartaalikse “recap” werkswinkels |
| Pryse verskil per kwartaal |
| Weeklikse Aanlyn Werkskinkels |
| R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis) |
| Sien Kursesse |
| Fisiese Wetenskappe Graad 10 - 12 |

| Wiskunde Graad 10 - 12 | Fisiese Wetenskappe Graad 10 - 12 | Rekeningkunde Graad 10-12 | Inligtingstegnologie Graad 10-12 |
|---|---|---|---|
| Vanaf R229 per maand | Vanaf R229 per maand | R700 per maand | R700 per maand |
| Video Kursusse | Video Kursusse | Video Kursusse | Video Kursusse |
| Maandelikse subskripsie: R229 3 Maandelike subskripsie: R599 6 Maandelike subskripsie: R999 | Maandelikse subskripsie: R229 3 Maandelike subskripsie: R599 6 Maandelike subskripsie: R999 | Ingesluit by jou maandelikse subskripsie (Binnekort Beskikbaar) | Ons aanlyn Inligtingstegnologie-platform word in Afrikaans aangebied en bied toegang tot ‘n verskeidenheid van videolesse, teorie-lesse, eksamenriglyne, oefentoetse en nog baie meer. Binne die platform sal jy alles vind wat jy nodig het om jou akademiese jaar suksesvol aan te pak. Sien wat is ingeluit by ons Inligting Tegnologie Platform ! |
| Kwartaalikse “recap” werkswinkels | Kwartaalikse “recap” werkswinkels | Kwartaalikse “recap” werkswinkels | |
| Pryse verskil per kwartaal | Pryse verskil per kwartaal | Ingesluit by jou maandelikse subskripsie. | |
| Alles Omvattende Opsie | Alles Omvattende Opsie | Weeklikse Aanlyn Klasse | |
| R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis) | R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis) | Jy kry meervuldige weeklikse aanlyn klasse en jy kan kies watses jy wil bywoon! | |
| Sien Kursusse | Sien Kursusse | Sien Kursusse | Sien Kursusse |
| Wiskunde Graad 10 - 12 |
|---|
| Vanaf R229 per maand |
| Video Kursusse |
| Maandelikse subskripsie: R229 3 Maandelike subskripsie: R599 6 Maandelike subskripsie: R999 |
| Kwartaalikse “recap” werkswinkels |
| Pryse verskil per kwartaal |
| Alles Omvattende Opsie |
| R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis) |
| Sien Kursusse |

| Rekeningkunde Graad 10-12 |
|---|
| R700 per maand |
| Video Kursusse |
| Ingesluit by jou maandelikse subskripsie. |
| Kwartaalikse “recap” werkswinkels |
| Ingesluit by jou maandelikse subskripsie. |
| Weeklikse Aanlyn Klasse |
| Jy kry meervuldige weeklikse aanlyn klasse en jy kan kies watses jy wil bywoon! |
| Binnekort Beskikbaar |
| Inligtingstegnologie Graad 10-12 |
|---|
| R700 per maand |
| Video Kursusse |
| Ons aanlyn Inligtingstegnologie-platform word in Afrikaans aangebied en bied toegang tot ‘n verskeidenheid van videolesse, teorie-lesse, eksamenriglyne, oefentoetse en nog baie meer. Binne die platform sal jy alles vind wat jy nodig het om jou akademiese jaar suksesvol aan te pak. Sien wat is ingeluit by ons Inligting Tegnologie Platform ! |
| Sien Kursusse |
| Inligtingstegnologie Graad 10-12 |
|---|
| Video Kursusse |
| Maandelikse subskripsie: R229 3 maande eenmalig: R599 6 maande eenmalig: R999 |
| Kwartaalikse “recap” werkswinkels |
| Pryse verskil per kwartaal |
| Weeklikse Aanlyn Werkskinkels |
| R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis) |
| Sien Kursesse |
| Rekeningkunde Graad 10-12 |
|---|
| Video Kursusse |
| Maandelikse subskripsie: R229 3 maande eenmalig: R599 6 maande eenmalig: R999 |
| Kwartaalikse “recap” werkswinkels |
| Pryse verskil per kwartaal |
| Weeklikse Aanlyn Werkskinkels |
| R700 per maand (sluit in weeklikse klasse en dan ook die maandelikse “recap” werkswinkels en die videokursusse gratis) |
| Sien Kursesse |
Frequently Asked Questions
Below you’ll find answers to the questions we get asked the most about Olympus’s online learning platform, if you have any other questions please do not hesitate to contact us.
How do I pay?
After you have made a purchase of one of our courses, you will be granted access to the course on our online platform for the duration of your subscription.
How long are the classes?
The classes’ times vary from 9 minutes for short topics to 50 minutes, so the topics are treated properly in each class!
Do you have demo courses?
Yes, we have demo courses for both Physical Sciences and Mathematics. When you sign up you will be granted access to them on our Online Learning Platform.
How do I create an account?
How do I signup and access my courses on Olympus Academy