Olympus

0
0
Subtotal: R0,00
No products in the cart.
0
0
Subtotal: R0,00
No products in the cart.

We now offer a free 14 day trial
on all of our courses.

No card information is required on the purchase of a course, you will only be prompted to enter it at the end of your trial.

Payfast Logo

Guaranteed Safe Checkout

Grade 11 Accounting - In Afrikaans

Bereik jou Akademiese potensiaal, een kliek op n slag!

Welkom by die wêreld van getalle en finansiële geletterdheid! In hierdie kurses gaan ons ‘n reis aanpak om die taal van besigheid deur die lens van getalle te verstaan. Van die balansering van begrotings tot die ontleding van finansiële state, jy sal in die fundamentele beginsels en praktyke van rekeningkunde delf.

Wat is ingesluit in ons aanlyn Rekeningkunde kursese?

  • Jy het toegang tot n Rekeningkunde-platform waar ons al die klasse se opnames op laai saam met teorie lesse en vraestelle en memo’s (Binnekort Beskikbaar)
  • Jy kan ons kwartaalikse werkswinkels gratis bywoon! (Dis die beste eksamen voorbereiding)
  • Jy kry meervuldige weeklikse aanlyn klasse en jy kan kies watses jy wil bywoon! ( Sien die Klastye ).

R700,00 / month

You may also like…

Shopping Cart

Weeklikse Aanlyn Klastye

Tyd Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
18:00 - 19:00 Graad 10 Graad 11 Graad 11
19:00 - 20:00 Graad 10 Graad 11 Graad 12
20:00 - 21:00 Graad 12
Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00 Graad 12
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00
15:00 - 16:00 Graad 11
16:00 - 17:00 Graad 10
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 11
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00

Weeklikse Aanlyn Klastye

Tyd Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 10 Graad 11 English Grade 11
15:10 - 16:10 Graad 12 Graad 12 English Grade 10
16:20 - 17:20 Graad 11 Graad 10 Graad 10 Graad 12
17:30 - 18:30 Graad 11 Graad 11 Graad 10 Graad 12
18:40 - 19:40 NCHE 213 Graad 12 Graad 12 Graad 11
19:40 - 20:40 NCHE 213 NCHE 111 NCHE 111
Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:10 - 16:10 Graad 12
16:20 - 17:20 Graad 11
17:30 - 18:30 Graad 11
18:40 - 19:40 NCHE 213
19:40 - 20:40 NCHE 213
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00
15:10 - 16:10
16:20 - 17:20 Graad 10
17:30 - 18:30 Graad 11
18:40 - 19:40 Graad 12
19:40 - 20:40
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:10 - 16:10 Graad 12
16:20 - 17:20 Graad 10
17:30 - 18:30 Graad 10
18:40 - 19:40 Graad 12
19:40 - 20:40 NCHE 111
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 English Grade 11
15:10 - 16:10 English Grade 10
16:20 - 17:20 Graad 12
17:30 - 18:30 Graad 12
18:40 - 19:40 Graad 11
19:40 - 20:40 NCHE 111

Wat is ingesluit by ons Inligtingstegnologie Platform?

Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00 Graad 12
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00
15:00 - 16:00 Graad 11
16:00 - 17:00 Graad 10
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 11
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00

‘n Uurlange weeklikse aanlynles (saans) wat die leerinhoud oordra volgens die riglyne vir inhoud en termynbeplanning wat deur die onderwysdepartement gestel is (insluitend lesse oor hoe om ‘n PAT en die datahantering-/navorsingskomponente daarvan te benader).

‘n Video van die inhoud van die weeklikse les met uitbreidings na aanleiding van die areas waar leerders in die aanlynles probleme ervaar het of vrae oor gevra het.

‘n Gemodereerde forum waar leerders vra kan vra en toegang het tot mekaar se vrae en antwoorde het (leerders sal so met mekaar kan kommunikeer maar antwoorde sal deur ons verskaf of gekontroleer word).

‘n Halfuurlange individuele gesprek oor hulle keuse van PAT onderwerp met elke leerder.

‘n Duidelike aanduiding van die teoretiese inhoud van die onderwysdepartement se sillabusse sowel as materiaal gepas vir eksamenvoorbereiding wat die teorie en programmeringsbeginsels insluit.

Ou vraestelle en hulpbronne wat leerders toerus om ‘n praktiese eksamen reg te benader.

Weeklikse Aanlyn Klastye

Tyd Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 11 Graad 10 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 10 Graad 10 Graad 11 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 12 Graad 10 Graad 11
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12 Graad 12
Tyd Maandag
14:00 - 15:00 Graad 11
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00 Graad 12
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00
Tyd Dinsdag
14:00 - 15:00 Graad 10
15:00 - 16:00 Graad 10
16:00 - 17:00
17:00 - 18:00 Graad 11
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Woensdag
14:00 - 15:00
15:00 - 16:00 Graad 11
16:00 - 17:00 Graad 10
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00 Graad 12
Tyd Donderdag
14:00 - 15:00 Graad 12
15:00 - 16:00 Graad 12
16:00 - 17:00 Graad 11
17:00 - 18:00
18:00 - 19:00

Wiskunde, Wetenskap en Rekeningkunde Werkswinkel Pryse

Enkel Werkswinkel / Vraestel 1
R380

Sluit een 5 uur werkwinkel in, opgebreek in 3 uur sessies met 15 minute se breuk tussen in.

Enkel Werkswinkel / Vraestel 2
R380

Sluit een 5 uur werkwinkel in, opgebreek in 3 uur sessies met 15 minute se breuk tussen in.

Kombinasie Werkswinkel
R600

Sluit beide Enkele Werkswinkels in, teen 'n afgemerkte prys.

Koop 2 of 3 Kombinasie Werkswinkels en kry afslag.

Enige 2 Kombinasie Werkswinkels - R1 100

Koop enige 2 Kombinasie Werkswinkels (Wiskunde, Wetenskap of Rekeningkunde) en kry R100 afslag.

Enige 3 Kombinasie Werkswinkels - R1 500

Koop al 3 Kombinasie Werkswinkels (Wiskunde, Wetenskap en Rekeningkunde) en kry R300 afslag.

Contact Us

We are available to assist you. Give us a call, send us a email or use the contact form or details below to get in touch with us.

For in-person classes

018 293 3068

For online classes

060 991 5238

Email Address

olympusmarketingmanager@gmail.com